Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Waarom bly die goddeloses lewe,+

      Het hulle oud geword, ja, verhewe geword in rykdom?+

  • Psalm 37:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Ek het gesien dat die goddelose ’n tiran is+

      En dat hy hom uitbrei soos ’n blaarryke boom op eie bodem.+

  • Psalm 73:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Kyk! Dít is die goddeloses, wat vir onbepaalde tyd gerus is.+

      Hulle het hulle middele vir lewensonderhoud vermeerder.+

  • Jeremia 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel