Psalm 107:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle het rondgedwaal in die wildernis,+ in die woestyn;+Hulle het geen pad gevind na ’n stad om in te woon nie.+ Psalm 107:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Hy stort veragting oor edeles uit,+Sodat hy hulle in ’n barre plek laat ronddwaal, waar daar geen pad is nie.+
4 Hulle het rondgedwaal in die wildernis,+ in die woestyn;+Hulle het geen pad gevind na ’n stad om in te woon nie.+
40 Hy stort veragting oor edeles uit,+Sodat hy hulle in ’n barre plek laat ronddwaal, waar daar geen pad is nie.+