20 En toe sy op sterwe lê, het die vroue wat by haar gestaan het, begin sê: “Moenie bang wees nie, want jy het ’n seun gebaar.”+ En sy het nie geantwoord nie en haar hart nie daarop gerig nie.
6 Ook hulle liefde en hulle haat en hulle jaloesie het reeds vergaan,+ en hulle het tot onbepaalde tyd geen deel meer aan enigiets wat onder die son gedoen moet word nie.+
16 Want u is ons Vader;+ hoewel Abraham ons miskien nie geken het nie en Israel ons moontlik nie erken nie, is u, o Jehovah, ons Vader. Ons Terugkoper van lank gelede is u naam.+