Psalm 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+ Prediker 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want ek het dit alles ter harte geneem, ja, om dit alles na te speur,+ dat die regverdiges en die wyses en hulle werke in die hand van die ware God is.+ Die mensdom weet nie van al die liefde of haat wat voor hulle was nie.+
6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+
9 Want ek het dit alles ter harte geneem, ja, om dit alles na te speur,+ dat die regverdiges en die wyses en hulle werke in die hand van die ware God is.+ Die mensdom weet nie van al die liefde of haat wat voor hulle was nie.+