Genesis 37:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+ 1 Samuel 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ’n man van Benjamin het van die gevegslinie af gehardloop sodat hy daardie dag met geskeurde klere+ en grond op sy kop+ in Silo aangekom het.
34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+
12 En ’n man van Benjamin het van die gevegslinie af gehardloop sodat hy daardie dag met geskeurde klere+ en grond op sy kop+ in Silo aangekom het.