Psalm 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek het moeg geword van my gesug;+Die hele nag deur laat ek my slaapbank swem;+Met my trane laat ek my divan oorstroom.+ Psalm 31:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Betoon guns aan my, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood.+Van kwelling het my oog swak geword,+ my siel en my buik.+ Klaagliedere 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+
6 Ek het moeg geword van my gesug;+Die hele nag deur laat ek my slaapbank swem;+Met my trane laat ek my divan oorstroom.+
9 Betoon guns aan my, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood.+Van kwelling het my oog swak geword,+ my siel en my buik.+
16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+