Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 13:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En net toe hy klaar gepraat het, kyk, toe het die koning se seuns ingekom, en hulle het hulle stem begin verhef en gehuil; en ook die koning en al sy knegte het gehuil met ’n baie groot gehuil.

  • Klaagliedere 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+

      Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.

      My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+

  • Handelinge 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daarop het Paulus geantwoord: “Wat doen julle deur te huil+ en my hart swak te maak?+ Wees gerus, ek is gereed om nie net gebind te word nie, maar ook om in Jerusalem te sterf+ vir die naam van die Here Jesus.”

  • 2 Korintiërs 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 sodat julle hom nou daarenteen goedgunstig moet vergewe+ en vertroos, sodat so iemand nie dalk op die een of ander wyse deur sy oormatige droefheid verswelg word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel