Job 24:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Die moederskoot sal hom vergeet, die wurm sal hom smaaklik uitsuig,+Aan hom sal nie meer gedink word nie.+En die onregverdigheid sal gebreek word net soos ’n boom.+ Jesaja 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 In Sjeool is jou trots neergewerp, die geluid van jou snaarinstrumente.+ Onder jou is maaiers as ’n slaapbank uitgesprei; en wurms is jou bedekking.’+ Markus 9:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 waar hulle wurm nie doodgaan en die vuur nie geblus word nie.+
20 Die moederskoot sal hom vergeet, die wurm sal hom smaaklik uitsuig,+Aan hom sal nie meer gedink word nie.+En die onregverdigheid sal gebreek word net soos ’n boom.+
11 In Sjeool is jou trots neergewerp, die geluid van jou snaarinstrumente.+ Onder jou is maaiers as ’n slaapbank uitgesprei; en wurms is jou bedekking.’+