10 Maar hoewel dit so is, het ek gesien hoe die goddeloses begrawe word,+ hoe hulle ingekom het en hoe hulle uit die heilige plek+ weggegaan het en vergeet is in die stad waar hulle so opgetree het.+ Ook dit is nietigheid.
5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+