24 en dit is as ’n vrye gawe+ dat hulle deur sy onverdiende goedhartigheid+ regverdig verklaar word op grond van die bevryding deur die losprys+ wat deur Christus Jesus betaal is.
30 Maar dit is aan hom te danke dat julle in eenheid met Christus Jesus is, wat vir ons wysheid+ wat van God kom, geword het, ook regverdigheid+ en heiliging+ en bevryding deur ’n losprys;+