38 Want soos hulle in daardie dae voor die vloed was—hulle het geëet en gedrink, manne het getrou en vroue is in die huwelik gegee, tot die dag dat Noag+ in die ark ingegaan het;+
28 Net soos dit ook in die dae van Lot gebeur het:+ hulle het geëet, hulle het gedrink, hulle het gekoop, hulle het verkoop, hulle het geplant, hulle het gebou.
32 As ek, soos mense, in Eʹfese met wilde diere geveg het,+ wat baat dit my? As die dooies nie opgewek gaan word nie, “laat ons eet en drink, want môre gaan ons sterf”.+