Jesaja 40:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Met wie het hy beraadslaag sodat ’n mens hom sou laat verstaan, of wie leer hom die pad van geregtigheid of leer hom kennis+ of maak aan hom die weg van ware begrip bekend?+ Romeine 11:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Want “wie het Jehovah se denke leer ken,+ of wie het sy raadgewer geword?”+ 1 Korintiërs 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want “wie het die denke van Jehovah leer ken,+ dat hy hom kan onderrig”?+ Maar ons het wel die denke+ van Christus.
14 Met wie het hy beraadslaag sodat ’n mens hom sou laat verstaan, of wie leer hom die pad van geregtigheid of leer hom kennis+ of maak aan hom die weg van ware begrip bekend?+
16 Want “wie het die denke van Jehovah leer ken,+ dat hy hom kan onderrig”?+ Maar ons het wel die denke+ van Christus.