Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Kom dan nou en laat ek jou na Farao toe stuur, en jy moet my volk, die kinders van Israel, uit Egipte uitlei.”+

  • Job 42:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En neem dan nou vir julle sewe bulle en sewe ramme+ en gaan na my kneg Job+ toe, en julle moet vir julle ’n brandoffer bring; en my kneg Job sal vir julle bid.+ Net sý aangesig sal ek aanneem, sodat ek geen skandelike dwaasheid met julle begaan nie, want julle het nie die waarheid oor my gepraat soos my kneg Job nie.”+

  • 2 Korintiërs 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel