Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Jehovah het vir Satan gesê: “Het jy jou hart op my kneg Job gerig,+ dat daar niemand soos hy op die aarde is nie, ’n onberispelike en regskape man,+ wat God vrees+ en afwyk van die kwaad?+ Hy hou nog steeds vas aan sy onkreukbaarheid,+ hoewel jy my teen hom aanhits+ om hom sonder oorsaak te verswelg.”+

  • Spreuke 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Dié wat verdorwe van hart is, is vir Jehovah verfoeilik,+ maar in dié wat onberispelik in hulle weg is, het hy behae.+

  • Spreuke 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wees wys, my seun, en maak my hart bly,+ sodat ek hom wat my uittart, ’n antwoord kan gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel