Psalm 18:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want ek het die weë van Jehovah gehou,+En ek het nie goddeloos van my God afgewyk nie.+ Psalm 44:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ons hart het nie troueloos agteruitgewyk nie,+En ook wyk ons voetstappe nie van u pad af nie.+