Job 23:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Aan sy voetstappe het my voet vasgehou;Sy weg het ek gehou, en ek dwaal nie af nie.+ Psalm 119:157 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 157 My vervolgers en my teenstanders is baie.+Van u herinneringe het ek nie afgewyk nie.+