Psalm 119:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 In my hart het ek u woord as ’n skat bewaar,+Sodat ek nie teen u sal sondig nie.+ Psalm 119:127 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 127 Daarom het ek u gebooie liefgehad,+Meer as goud, ja, as gelouterde goud.+ Jeremia 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 U woorde is gevind en ek het hulle opgeëet;+ en u woord word vir my die verheuging+ en die blydskap van my hart;+ want u naam is oor my uitgeroep,+ o Jehovah, God van die leërs.+
16 U woorde is gevind en ek het hulle opgeëet;+ en u woord word vir my die verheuging+ en die blydskap van my hart;+ want u naam is oor my uitgeroep,+ o Jehovah, God van die leërs.+