Esegiël 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het vir my gesê: “Mensekind, eet wat jy vind. Eet hierdie rol+ en gaan, praat met die huis van Israel.” Openbaring 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En ek het die boekrolletjie uit die hand van die engel geneem en dit opgeëet,+ en in my mond was dit soet soos heuning;+ maar toe ek dit opgeëet het, is my maag bitter gemaak.
3 En hy het vir my gesê: “Mensekind, eet wat jy vind. Eet hierdie rol+ en gaan, praat met die huis van Israel.”
10 En ek het die boekrolletjie uit die hand van die engel geneem en dit opgeëet,+ en in my mond was dit soet soos heuning;+ maar toe ek dit opgeëet het, is my maag bitter gemaak.