Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 58:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Is dit nie dat jy jou brood moet uitdeel aan die een wat honger is+ en dat jy die geteisterde, daklose mense in jou huis moet inbring nie?+ Dat jy, as jy iemand sien wat naak is, hom moet bedek+ en jou vir jou eie vlees+ nie moet verberg nie?

  • Matteus 25:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 naak,+ en julle het my geklee. Ek het siek geword, en julle het na my omgesien. Ek was in die gevangenis,+ en julle het na my toe gekom.’

  • Lukas 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hy het geantwoord en vir hulle gesê: “Laat die man wat twee onderkledingstukke het, dit deel met die man wat nie het nie, en laat hy wat iets het om te eet, dieselfde doen.”+

  • Jakobus 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 As ’n broer of ’n suster in ’n naakte toestand is en die nodige voedsel vir die dag kortkom+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel