Job 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ag, as u my maar in Sjeool wou verberg,+As u my maar weggesteek wou hou totdat u toorn bedaar,As u maar vir my ’n tydgrens+ wou stel en aan my wou dink!+
13 Ag, as u my maar in Sjeool wou verberg,+As u my maar weggesteek wou hou totdat u toorn bedaar,As u maar vir my ’n tydgrens+ wou stel en aan my wou dink!+