Job 19:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En ek weet goed dat my verlosser+ lewe,En dat hy, wat ná my sal kom, oor die stof sal opstaan.+ Psalm 49:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Nie een van hulle kan ooit selfs ’n broer loskoop+Of aan God ’n losprys vir hom gee nie Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
7 Nie een van hulle kan ooit selfs ’n broer loskoop+Of aan God ’n losprys vir hom gee nie Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+