Psalm 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Laat die woorde van my mond en die bepeinsing van my hart+Aangenaam word voor u, o Jehovah, my Rots+ en my Verlosser.+ Jesaja 38:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk! Tot vrede het ek gehad wat bitter was, ja, bitter;+En u het aan my siel geheg geraak en dit van die kuil van ontbinding bewaar.+Want u het al my sondes agter u rug gewerp.+
14 Laat die woorde van my mond en die bepeinsing van my hart+Aangenaam word voor u, o Jehovah, my Rots+ en my Verlosser.+
17 Kyk! Tot vrede het ek gehad wat bitter was, ja, bitter;+En u het aan my siel geheg geraak en dit van die kuil van ontbinding bewaar.+Want u het al my sondes agter u rug gewerp.+