Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 28:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+

      O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+

      Sodat u nie teenoor my stilbly nie+

      En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+

  • Psalm 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+

      U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+

  • Psalm 86:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+

      En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+

  • Psalm 88:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Vrygelaat onder die dooies,+

      Soos gesneuweldes wat in die graf lê,+

      Aan wie u nie meer gedink het nie

      En wat van u helpende hand afgesny is.+

  • Jona 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Na die grondveste van die berge het ek afgedaal.

      Wat die aarde betref, sy grendels was tot onbepaalde tyd op my.

      Maar uit die kuil het u my lewe opgetrek, o Jehovah my God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel