Job 29:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Met regverdigheid het ek my beklee, en dit het my beklee.+My geregtigheid was soos ’n moulose oorkleed—en ’n tulband. Job 33:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 ‘Ek is suiwer, sonder oortreding;+Rein is ek, en ek het geen ongeregtigheid nie.+
14 Met regverdigheid het ek my beklee, en dit het my beklee.+My geregtigheid was soos ’n moulose oorkleed—en ’n tulband.