Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 50:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarna het Josef op die ouderdom van honderd-en-tien jaar gesterf; en hulle het hom laat balsem,+ en hy is in Egipte in ’n doodskis gesit.

  • Jesaja 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 ‘Wat is hier van belang vir jou, en wie is hier van belang vir jou, dat jy hier vir jou ’n graf uitgekap het?’+ Op ’n hoogte kap hy sy graf uit; in ’n krans hol hy vir hom ’n woonplek uit.

  • Esegiël 26:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 dan sal ek jou laat afgaan saam met dié wat in die kuil afdaal na die mense van lank gelede,+ en ek sal jou in die onderste land laat woon,+ soos plekke wat al lank verwoes is, saam met dié wat in die kuil afdaal,+ sodat jy nie bewoon word nie; en ek sal ’n sieraad in die land van die lewendes sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel