Psalm 27:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 As ek nie geloof gehad het dat ek die goedheid van Jehovah sal sien in die land van die lewendes nie+—! Esegiël 32:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want sy grafte is in die diepste dele van ’n kuil+ geplaas, en sy vergadering is rondom sy graf, hulle is almal omgebring, het deur die swaard geval, omdat hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het.
13 As ek nie geloof gehad het dat ek die goedheid van Jehovah sal sien in die land van die lewendes nie+—!
23 Want sy grafte is in die diepste dele van ’n kuil+ geplaas, en sy vergadering is rondom sy graf, hulle is almal omgebring, het deur die swaard geval, omdat hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het.