Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Terwyl my asem nog heeltemal in my is,

      En die gees van God in my neusgate is,+

  • Psalm 104:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+

      As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+

      En hulle keer terug tot hulle stof.+

  • Prediker 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Dan keer die stof terug na die aarde+ net soos dit was, en die gees+ keer terug na die ware God+ wat dit gegee het.+

  • Jesaja 42:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+

  • Handelinge 17:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 en ook word hy nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan almal lewe+ en asem+ en alles gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel