Psalm 146:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sy gees gaan uit,+ hy keer terug na sy grond;+Op daardie dag vergaan sy gedagtes.+ Prediker 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+ Jesaja 57:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy gaan die vrede in;+ hulle rus+ op hulle beddens,+ elkeen wat reguit loop.+
10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+