-
2 Kronieke 16:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 En hulle het hom begrawe in sy luisterryke graf+ wat hy vir hom in die Stad van Dawid+ gegrawe het; en hulle het hom neergelê op die bed wat vol balsemolie+ was, en verskillende soorte salf+ wat tot ’n spesiale salf gemeng was.+ Verder het hulle ’n buitengewone groot begrafnisvuur+ vir hom aangesteek.
-
-
Esegiël 32:25Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
25 Onder dié wat omgebring is, het hulle vir hom ’n bed+ tussen sy hele menigte gesit. Sy grafte is daar rondom. Hulle is almal onbesnede, deur die swaard omgebring,+ omdat hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek is; en hulle sal hulle vernedering dra saam met dié wat in die kuil afdaal. Onder dié wat omgebring is, is hy neergelê.
-