Job 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Daar is een ding. Daarom sê ek:‘Aan die onberispelike, asook die goddelose, maak hy ’n einde.’+ Psalm 73:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Waarlik, tevergeefs het ek my hart gereinig+En was ek my hande in onskuld.+ Maleagi 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Julle het gesê: ‘Dit is nutteloos om God te dien.+ En watter nut het dit dat ons die verpligting teenoor hom nagekom het, en dat ons weens Jehovah van die leërs terneergedruk rondgeloop het?+
14 “Julle het gesê: ‘Dit is nutteloos om God te dien.+ En watter nut het dit dat ons die verpligting teenoor hom nagekom het, en dat ons weens Jehovah van die leërs terneergedruk rondgeloop het?+