Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 21:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Wat is die Almagtige, dat ons hom moet dien,+

      En watter nut het dit vir ons dat ons met hom in aanraking gekom het?’+

  • Psalm 73:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Waarlik, tevergeefs het ek my hart gereinig+

      En was ek my hande in onskuld.+

  • Jesaja 58:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Waarom het ons gevas en het u dit nie gesien nie,+ en het ons ons siel gekasty+ en het u geen ag daarop geslaan nie?’+

      “Ja, julle het behae geskep in die dag van julle gevas, toe julle al julle arbeiders bly dryf het om te werk.+

  • Sefanja 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En in dié tyd sal ek Jerusalem sorgvuldig deursoek met lampe,+ en ek sal aandag skenk aan die manne wat op hulle afsaksel+ stol en wat in hulle hart sê: ‘Jehovah sal geen goed doen nie en hy sal geen kwaad doen nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel