1 Konings 8:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En u moet luister na die versoek om guns+ van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe bid; en mag u hoor in u woonplek, in die hemel,+ en u moet hoor en vergewe.+ Psalm 115:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar ons God is in die hemel;+Alles wat dit hom behaag het om te doen, het hy gedoen.+
30 En u moet luister na die versoek om guns+ van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe bid; en mag u hoor in u woonplek, in die hemel,+ en u moet hoor en vergewe.+