Psalm 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Waarom, o Jehovah, bly u ver weg staan?+Waarom hou u u verborge in tye van benoudheid?+ Psalm 71:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 O God, moenie ver van my af bly nie.+O my God, snel my tog te hulp.+