Psalm 145:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah is goed vir almal,+En sy barmhartighede is oor al sy werke.+ Psalm 147:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Aan die diere gee hy hulle voedsel,+Aan die jong rawe wat bly roep.+ 1 Timoteus 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want hiervoor werk ons hard en span ons ons in,+ omdat ons ons hoop+ gevestig het op ’n lewende God, wat ’n Redder+ is van alle soorte mense,+ veral van getroues.+
10 Want hiervoor werk ons hard en span ons ons in,+ omdat ons ons hoop+ gevestig het op ’n lewende God, wat ’n Redder+ is van alle soorte mense,+ veral van getroues.+