Job 21:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Waarom bly die goddeloses lewe,+Het hulle oud geword, ja, verhewe geword in rykdom?+ Psalm 73:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want ek het afgunstig geraak op die grootpraters+Toe ek die vrede van die goddeloses sien.+ Jeremia 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?
12 U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?