12 Hoewel ’n sondaar miskien honderd keer kwaad doen+ en lank bly lewe soos dit hom behaag, weet ek nietemin ook dat dit goed sal afloop met dié wat die ware God vrees,+ omdat hulle hom gevrees het.+
11 Want die son kom op met sy versengende hitte en verdor die plantegroei, en sy blom val af en die prag van sy voorkoms vergaan. So ook sal die ryke in sy weë verwelk.+