Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+

  • Psalm 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Watter voordeel is daar in my bloed wanneer ek in die kuil afdaal?+

      Sal die stof u prys?+ Sal dit u waaragtigheid verkondig?+

  • Psalm 88:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sal u vir die dooies ’n wonder doen?+

      Of sal dié wat magteloos is in die dood, opstaan,+

      Sal hulle u prys?+ Sela.

  • Psalm 115:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die dooies loof Jah nie,+

      Ook niemand wat in die stilte afdaal nie.+

  • Prediker 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel