Psalm 30:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Watter voordeel is daar in my bloed wanneer ek in die kuil afdaal?+Sal die stof u prys?+ Sal dit u waaragtigheid verkondig?+ Psalm 115:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die dooies loof Jah nie,+Ook niemand wat in die stilte afdaal nie.+ Jesaja 38:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want Sjeool kan u nie prys nie;+ die dood kan u nie loof nie.+Dié wat in die kuil afdaal, kan nie hoopvol na u waaragtigheid uitsien nie.+
9 Watter voordeel is daar in my bloed wanneer ek in die kuil afdaal?+Sal die stof u prys?+ Sal dit u waaragtigheid verkondig?+
18 Want Sjeool kan u nie prys nie;+ die dood kan u nie loof nie.+Dié wat in die kuil afdaal, kan nie hoopvol na u waaragtigheid uitsien nie.+