Job 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want die pyle van die Almagtige is by my,+Waarvan my gees die gif drink;+Die verskrikkinge van God stel hulle teen my op.+ Klaagliedere 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hy het sy boog getrap,+ en hy stel my op as die teiken vir die pyl.+
4 Want die pyle van die Almagtige is by my,+Waarvan my gees die gif drink;+Die verskrikkinge van God stel hulle teen my op.+