Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Want die pyle van die Almagtige is by my,+

      Waarvan my gees die gif drink;+

      Die verskrikkinge van God stel hulle teen my op.+

  • Job 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 As ek gesondig het, wat kan ek uitrig teen u, die Waarnemer van die mensdom?+

      Waarom het u my as u teiken opgestel, sodat ek vir u ’n las sou word?

  • Job 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ek was gerus, maar hy het my versteur;+

      En hy het my agter die nek gegryp en my verbrysel,

      En hy stel my as ’n teiken vir hom op.

  • Psalm 38:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Want u pyle het diep in my ingedring,+

      En op my het u hand neergedaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel