13 sou julle dan vir hulle bly wag totdat hulle grootgeword het? Sou julle julle ter wille van hulle afgesonderd hou om nie ’n man s’n te word nie? Nee, my dogters, want weens julle is dit vir my baie bitter dat die hand van Jehovah teen my uitgegaan het.”+