Rut 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En sy het vir die vroue gesê: “Moet my nie Naoʹmi noem nie. Noem my Mara, want die Almagtige+ het dit vir my baie bitter gemaak.+ 1 Samuel 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het Samuel hom al die woorde meegedeel, en hy het niks vir hom weggesteek nie. Daarop het hy gesê: “Dit is Jehovah. Laat hom doen wat goed is in sy oë.”+ Job 19:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Betoon tog ’n mate van guns aan my, betoon tog ’n mate van guns aan my, o my metgeselle,+Want God se hand het my aangeraak.+
20 En sy het vir die vroue gesê: “Moet my nie Naoʹmi noem nie. Noem my Mara, want die Almagtige+ het dit vir my baie bitter gemaak.+
18 Toe het Samuel hom al die woorde meegedeel, en hy het niks vir hom weggesteek nie. Daarop het hy gesê: “Dit is Jehovah. Laat hom doen wat goed is in sy oë.”+
21 Betoon tog ’n mate van guns aan my, betoon tog ’n mate van guns aan my, o my metgeselle,+Want God se hand het my aangeraak.+