2 Samuel 16:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Dawid het verder vir Abiʹsai en al sy knegte gesê: “Kyk, my seun wat uit my liggaam voortgekom het, soek my siel;+ en hoeveel te meer dan nou ’n Benjaminiet!+ Laat hom staan sodat hy ’n vloek kan uitspreek, want Jehovah het vir hom so gesê!
11 En Dawid het verder vir Abiʹsai en al sy knegte gesê: “Kyk, my seun wat uit my liggaam voortgekom het, soek my siel;+ en hoeveel te meer dan nou ’n Benjaminiet!+ Laat hom staan sodat hy ’n vloek kan uitspreek, want Jehovah het vir hom so gesê!