Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek verwek rampspoed teen jou uit jou eie huis;+ en ek sal jou vrouens voor jou oë neem en hulle aan jou medemens gee,+ en hy sal beslis by jou vrouens gaan lê voor die oë van hierdie son.+

  • 2 Samuel 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Dadelik het Dawid vir al sy knegte wat by hom in Jerusalem was, gesê: “Staan op, en laat ons vlug;+ want weens Absalom sal daar vir ons geen ontkoming wees nie! Gaan gou, sodat hy hom nie dalk haas en ons inhaal en kwaad oor ons bring en die stad met die skerpte van die swaard slaan nie!”+

  • 2 Samuel 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ons sal teen hom kom op een van die plekke waar hy beslis gevind sal word,+ en ons sal op hom toesak net soos die dou+ op die grond val; en van hom en al die manne wat by hom is, sal daar beslis nie eers één oorbly nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel