Psalm 90:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want al ons dae het tot ’n einde begin kom in u grimmigheid;+Ons het ons jare voleindig net soos ’n fluistering.+ Jakobus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+
9 Want al ons dae het tot ’n einde begin kom in u grimmigheid;+Ons het ons jare voleindig net soos ’n fluistering.+
14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+