Job 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Die mens, uit ’n vrou gebore,+Lewe ’n kort rukkie+ en is sat van ontsteltenis.+ Psalm 39:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Waarlik, as ’n skadubeeld wandel die mens rond.+Waarlik, tevergeefs is hulle onstuimig.+’n Mens hoop dinge op en weet nie wie dit sal insamel nie.+ Prediker 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+
6 Waarlik, as ’n skadubeeld wandel die mens rond.+Waarlik, tevergeefs is hulle onstuimig.+’n Mens hoop dinge op en weet nie wie dit sal insamel nie.+
12 Want wie weet wat ’n mens in die lewe het+ wat goed is gedurende die getal dae van sy nietige lewe, wanneer hy hulle soos ’n skaduwee deurbring?+ Want wie kan vir die mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?+