Eksodus 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+ Psalm 136:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy wat alleen wonderlike, groot dinge doen:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+
4 Hy wat alleen wonderlike, groot dinge doen:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+