Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En jy moet vrolik wees gedurende jou fees,+ jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet en die inwonende vreemdeling en die vaderlose seun en die weduwee wat in jou poorte is.

  • Efesiërs 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en spreek tot mekaar met psalms+ en lofliedere+ tot God en geestelike liedere, en sing+ en begelei julle met musiek+ in julle hart tot Jehovah,

  • Kolossense 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Laat die woord van die Christus ryklik in julle woon in alle wysheid.+ Hou aan om mekaar te leer+ en ernstig te vermaan met psalms,+ lofliedere tot God, geestelike liedere+ met welwillendheid, terwyl julle in julle harte tot Jehovah sing.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel