Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En op die eerste dag moet julle vir julle die vrugte van pragtige bome neem, die blare van palmbome+ en die takke van digte bome en populiere van die stroomvallei, en julle moet sewe dae lank voor Jehovah julle God vrolik wees.+

  • Deuteronomium 12:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En julle moet vrolik wees voor Jehovah julle God,+ julle en julle seuns en julle dogters en julle slawe en julle slavinne en die Leviet wat in julle poorte is, omdat hy geen deel of erfdeel saam met julle het nie.+

  • Deuteronomium 26:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En jy moet jou verbly+ oor al die goeie wat Jehovah jou God jou en jou huisgesin gegee het, jy en die Leviet en die inwonende vreemdeling wat in jou midde is.+

  • Nehemia 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het verder vir hulle gesê: “Gaan, eet die vettighede en drink die soetighede, en stuur porsies+ aan die een vir wie niks berei is nie; want hierdie dag is heilig vir ons Here, en moenie bedroef voel nie, want die vreugde van Jehovah is julle vesting.”

  • Nehemia 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 So het die hele gemeente van dié wat uit die gevangenskap teruggekom het, hutte gemaak en in die hutte gaan woon; want die kinders van Israel het nie so gedoen van die dae van Josua, die seun van Nun,+ af tot daardie dag toe nie, sodat daar baie groot blydskap was.+

  • Prediker 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Kyk! Die beste ding wat ek gesien het, wat mooi is, is dat iemand eet en drink en die goeie sien vir al sy harde werk+ waarmee hy hard werk onder die son gedurende die getal van sy lewensdae wat die ware God hom gegee het, want dit is sy deel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel