Psalm 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+ Psalm 68:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Waarom bly julle, o berge met pieke, met afguns kyk naDie berg wat God vir hom begeer het om daarop te woon?+Ja, Jehovah sal vir ewig daar woon.+ Psalm 132:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+
2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+
16 Waarom bly julle, o berge met pieke, met afguns kyk naDie berg wat God vir hom begeer het om daarop te woon?+Ja, Jehovah sal vir ewig daar woon.+